Boek Bestellings

Welkom by ons Boekbestellings Bladsy

Jy kan boeke direk by ons bestel op hierdie bladsy. Sodra jy jou keuse gemaak het, sal ons vir jou ‘n faktuur stuur wat die regte posgeld en EFT bankbesonderhede insluit. Hier is hoe dit werk:
  1. Kies jou boeke uit:  Eerstens moet jy besluit hoeveel boeke jy wil besel. Klik op “Volgende Bladsy”.
  2. Verskaf jou adres besonderhede:  OP die volgende bladsy kan vir ons jou e-pos en fisiese adres invul.
  3. Antwoord ons e-pos:  Ons sal vir jou ‘n faktuur per e-pos stuur met die finale bedrag (posgeld ingesluit), asook ons EFT bank besonderhede.
  4. Doen ‘n EFT betaling:  Sodra ons jou bewys van betaling gekry het, stuur ons vir jou die boeke wat jy bestel het.
  5. Wag vir aflewering:  Geniet jou boeke!

Praypaint publiseer inkleur- en aktiwiteitsboeke wat kinders op ‘n pret en skriftuurlike manier van die Bybel leer.

Teken in op ons nuusbrief en kry 'n gratis inkleurboek!


Kopiereg ©2024 deur Praypaint Press. Alle regte voorbehou.